Facilitating spiritual intelligence in South African secondary school learners

Abstract

This article was motivated by concern for the challenges – on a spiritual level –that secondary school learners in South Africa facein the context of moral decay. It therefore aimsto develop educational strategies that Life Orientation teachers in particular can use to facilitate spiritual intelligence (SQ) in learners,especially when religious and cultural diversity inschools is considered. To this end, a programme to develop SQ was designed based ona literature review, andthen implemented within the framework of socio-constructivism. Purposive sampling was employed to select 10 Grade 11 learners in a secondary school in Pretoria. The programme was implemented with the learners in seven contact sessions over a period ofthree months.To evaluate the programme, a qualitative case study design was employed. Continuous evaluation during implementation wasby means of learnerreflective activities, informal conversation interviews, focus groups, semi-structured interviews, observations and a researcher self-reflective journal. The findings of this exploratory study revealed that certain content and educational strategies can facilitate SQ in secondary school learners.

Key words: Spiritual intelligence, secondary school, educational strategies, socio-constructivism

 

 

Abstrak:Die fasilitering van spirituele intelligensie by Suid-Afrikaanse sekondêreskool-leerders

Hierdie artikel is gemotiveer uit kommer oor die uitdagings van ’n spirituele aard en binne die konteks van morele verval, waarvoor sekondêreskool-leerders in
Suid-Afrika te staan kom. Die doel was dus om onderrigstrategieë te ontwikkel wat veral Lewensoriëntering-onderwysers kan gebruik om spirituele intelligensie in leerders te fasiliteer, met in agneming van godsdienstige en kulturele diversiteit. Met dié doel voor oë is ’n program om spirituele intelligensie te ontwikkel uit die literatuur ontwerp en geïmplementeer binne die raamwerk van
sosio-konstruktivisme. Doelbewuste steekproefneming is gebruik om tien Graad 11-leerders in ’nsekondêre skool in Pretoria te selekteer. Die program is met die leerders geïmplementeer in sewe kontaksessies oor ’nperiodevan drie maande. Om die program te evalueer het die studie ’n kwalitatiewe gevallestudie-ontwerp gebruik. Kontinue evaluering is gedurende hierdie tyd gedoen deur middel van aktiwiteite wat leerder-refleksie stimuleer, asook informeleonderhoude, fokusgroepe, semi-gestruktureerdeonderhoude, observasie en ’n joernaalmet navorser-refleksies. Die bevindinge van hierdie eksploratiewe studie toon aan dat sekereinhoude en opvoedkundige stragtegieë spirituele intelligensie van sekondêreskool-leerders kan fasiliteer.

Kernbegrippe: Spirituele intelligensie, sekondêreskool, opvoedkundige strategieë, sosio-konstruktiwisme

https://doi.org/10.19108/KOERS.80.2.2228

https://doi.org/10.19108/KOERS.80.2.2228
PDF
Creative Commons License

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NoDerivatives 4.0 International License.

Copyright (c) 2015 Ferreira C, Salome Schulze